Tuesday, December 06, 2011

Droom met Karl, Ouers en Theuns langs 'n rivier met groot oop groen gras veld. Aan die einde van droom gee my Pa ons 3 elkeen R50, waaroor ek verlee voel. Dis die derde droom met ons 3 en familie binne 'n maand.

No comments: