Thursday, November 03, 2005

verlange, hart, breek, loser, hotel, s&m

ek is nie heeltemal seker of ek hieroor moet skryf nie. Behalwe dat dit uiters vervelig gaan word vir die leser, huil die leser, mag dit 'n ander ding te weeg bring wat ek regtig nie van hou nie en dit is jammerte(pity). Die arme afrikane, die arme hond, die arme armes, die arme paul...uh Ran. wel asb moet my net nie fokken jammer kry nie, ek doen dit soms genoeg self...

Die dramatiese punt: Daar is 'n rede hoekom ek stadig doodgaan en energie verloor en ek verstaan nie meer hoe presies ek dit heeltyd regkry om soveel te 'verloor' nie, dit is, pogings tot romantiese verhoudings. Wel ek is seker die rasionele onder ons sal aan 'n paar redes kan dink. Maar hier is die armsalige rede:
Ek gaan dood aan verlies van liefde(ja lag, maar julle dag kom dalk nog. wel ek hoop nie so nie). Nie liefde in die algemeen nie, ek voel liefde van my familie en vriende en die natuur en diere en myself. Liefde van 'n vrou, meisie, dame, prinses, soulmate, seksuele-ander-helfe.


die res...


...
I'm aching for you baby
I can't pretend I'm not
I need to see you naked
In your body and your thought
...
There ain't no cure for love
All the rocket ships are climbing through the sky
The holy books are open wide
The doctors working day and night
But they'll never ever find that cure for love
There ain't no drink no drug
(Ah tell them, angels)
There's nothing pure enough to be a cure for love
...
There ain't no cure,
There ain't no cure,
There ain't no cure for love
-Master Cohen

1 comment:

Anonymous said...

oh, bummer - afrikaans... i get 5% at most, though the
5 critical % i pride myself ;)

ps: maybe i'll ask o. to translate it, if he ever makes it over here...

j.